top of page
IMG_1696.JPG

Welkom by
Beweeg Kerk Wellington

DIENSTE BEGIN 08:00  VIR JANUARIE EN FEBRUARIE

WIE IS ONS?

Beweeg Kerk Wellington is die plek waar jy jou roeping gaan ontdek, opgerig en geaktiveer word om voluit daarin te beweeg vir die Koninkryk!

About

Datums
om te onthou!

Kom word deel en bly op hoogte van die volgende datums waar ons by mekaar kom om saam te leer, te groei, te aanbid en te kuier!

Elke
sondag

Diens

Vanaf 2
Februarie

Aanddienste begin!

4-18
Februarie

Waarheid Kursus

23
Februarie

Aanbiddings Aande

IMG_5424.JPG

Word 'n Lidmaat!

Wil jy 'n lidmaat word?

Vul die vorm elektronies hier in of vra ons by die kerk vir die vorm dan kan jy hom in persoon, op die oorspronklike manier invul!

8240f426-da17-47da-b9c4-67291efc3b9b.jpg

Uitreike

Plaaslik en Internasionale uitreike!

Wil jy deel raak van ons plaaslike en internationale uitreike? Ontdek en ontwikkel die hart om mense met Jesus te versoen.

Elke siel is 'n oorwinning vir die koningkryk!

Studio Microphone

ons preke is op youtube

bottom of page