
wat gebeur volgende?
Johandré
Potgieter
Johandré Potgieter gaan by ons wees 26 - 27 Julie!
Kom beleef twee dae van Woord, bediening en groei!
26 Julie (Son), 9:00 & 18:00 | 27 Julie (Ma), 19:00
Old Tannery
.jpg)
MALAWI
Ons het ’n span wat na Malawi vertrek om die evangelie te versprei.
As jy graag deel van hierdie uitreik wil wees, kan jy gerus vir Hendriko kontak vir meer inligting.
26 Sep - 3 Okt
.jpg)
Sondag Diens
Elke Sondagoggend begin ons diens om 09:00!
Kom so bietjie vroeër vir n gratis cappuccino met nuwe vriende en nuwe familie!
Sondae | 09:00
Old Tannery
.jpg)
WOORDSKOOL
Elke Woensdagaand begin WOORDSKOOL om 18:30!
Kom kry antwoorde en leer hoe om die Woord van God te bestudeer.
Kom vroeër vir 'n gratis koffie, gesels en familie!
Woensdae | 18:30
Old Tannery
.jpg)
MANWEES
Die doel van MANWEES is om die lewe saam te doen as mans.
Ons dra mekaar, ons bid vir mekaar en ons is lief vir mekaar.
#MANWEES die plek waar jy sterk gemaak word.
Vrydae | 06:00
Old Tannery

JONK
By JONK doen ons die lewe saam.
Ons groei saam in ons verhouding met die Here, bid vir mekaar, dra mekaar se laste en bou betekenisvolle vriendskappe.
Vrydae | 19:00 - 21:00
.png)
Selgroep!
Begin binne kort

Doop Geleenthede
Wil jy gedoop word? Gesels met ons om die geleentheid vas te maak waar ons jou kan doop!
