top of page



Word 'n lidmaat

Welkom Eregas!
Ons is só bly jy het by ons kom kuier, en ons kan nie wag om jou beter te leer ken nie. Jy is vir ons belangrik.
Beweeg Kerk Wellington is die plek waar jy jou roeping gaan ontdek, opgerig en geaktiveer word om voluit daarin te beweeg vir die koninkryk.
Jy het die geleentheid om ons intiem te leer ken, net omdat jy belangstel in ons! Vul asseblief hierdie vorm in sodat ons jou kan help om deel te word van ons kerkfamilie!
bottom of page