top of page

Familie dag

13 December - dukes kitchen

Dis amper tyd om saam te kom vir ons groot afsluiting van die jaar!
Kom geniet ’n dag vol pret, speletjies, kos en geselskap — ’n dag vir die hele familie!
Registreer vir ons laaste familie dag van 2025!

Alle reëlings sal op dié WhatsApp-groep gedeel word.

BEWEEG KERK
WELLINGTON

Sondae

09:00 en 18:00

Maandag - Donderdag

09:00 - 16:00
 

+27 84 071 1798
info@beweegwellington.co.za
Old Tannery, Hermon Straat
Wellington, 7654

Kontak Ons!

bottom of page