top of page

Maintenance Dag

wees 'n helpende hand!

Op 28 Junie vanaf 08:00 het ons ’n spesiale doel voor oë — om Huis Disa te herstel, skoon te maak en op te gradeer. Ons droom is dat die kinders van Huis Disa ná hierdie dag terugkom na ’n plek wat nie net veilig is nie, maar ook warm, gemaklik en mooi — ’n plek waar hulle regtig tuis kan voel.

Hoe raak jy deel?

Ons nooi jou uit om deel te word van hierdie betekenisvolle dag! Jy kan op verskillende maniere betrokke raak:

​Raak deel van ons Whatsapp-groep om op hoogte te bly van alles!

1

Leen ons jou tyd en hande en kom help met die herstel- en opknappingswerk.​

2

Saai finansieel, sodat ons die nodige materiale en gereedskap kan aankoop.

Of jy kan gereedskap borg, indien jy iets het wat ons vir die dag kan gebruik.

3

Ons voorsien middagete vir almal wat kom help —

Ons vra net dat jy deel vorm van die dag se werk en saam met ons bou aan hoop en ’n beter toekoms vir die kinders van Huis Disa.

Word Deel

Watter Taak?

WAT DOEN ONS?
WAT BENODIG ONS?

As jy wil saai!

BEWEEG KERK
WELLINGTON

Sondae

09:00 en 18:00

Maandag - Donderdag

09:00 - 16:00
 

+27 84 071 1798
info@beweegwellington.co.za
Old Tannery, Hermon Straat
Wellington, 7654

Kontak Ons!

bottom of page