top of page

ROEPING
So. 19 Apr.
|Beweeg Kerk Wellington
Elke Sondagaand begin ROEPING om 18:00! Kom vroeër vir 'n gratis cappuccino, gesels en familie! Sondae | 18:00 Old Tannery


Time & Location
19 Apr. 2026 18:00 – 03 Mei 2026 20:00
Beweeg Kerk Wellington, Old Tannery, Hermon Rd, Wellington, 7664, Suid-Afrika
About the event
Die groot vraag: Stap jy in jou roeping?
Ons almal het ’n roeping om vissers van mense te wees en om mense te versoen met God.
Die Bybel sê in 2 Korintiërs 5:18-19:
“God het ons deur Christus met Homself versoen en aan ons die bediening van versoening gegee. Hy het deur Christus die wêreld met Homself versoen en nie hulle oortredinge teen hulle toegereken nie. Hy het die boodskap van versoening aan ons toevertrou.”
bottom of page