top of page

PLANKIEBRAAI
Vr. 23 Jan.
|Wellington
Manne, kom kuier saam by ons PLANKIEBRAAI. Ons gaan die aand van die 23ste Januarie die jaar goed begin met vuur, vleis en Jesus. Frank Bouwer kom ons bedien en ons wéét jy gaan reg vir die jaar daar wegstap.
Registration is closed
See other events

Time & Location
23 Jan. 2026 18:30 – 23:00
Wellington, Dukes Estate, Wellington, 7654, Suid-Afrika
Guests
About the event
Bring asseblief jou kampstoel en 'n lus vir vleis - ons voorsien die res!
Manne, parkeer asseblief buite in die straat. Ons sal julle met ons befaamde Rooimier kom optel.
RSVP voor 20 Januarie om jou vleis te verseker!
bottom of page