top of page

Manne Dag
Sa. 19 Sep.
|Mayerskraal
Manne, maak reg vir βn lekker oggend saam! πͺπΌ Ons gaan die 19de September by Meyerskraal Driving Range wees vir βn oggend van gholf, braai, kuier en sommer net lekker saam wees. ππΌββοΈπ₯©π» ποΈ 19 September β° 09:00β13:00 π Meyerskraal Driving Range
Registration is closed


Time & Location
19 Sep. 2026 09:00 β 13:00
Mayerskraal, R45 between Paarl - Wellington, Paarl, 7620, Suid-Afrika
Guests
About the event
Ons bring die slaaie, bykosse en gholfballe β julle bring net:
ππΌββοΈ Jou gholfstokke
π₯© Jou eie vleis
πͺ βn Kampstoel
π₯ En natuurlik jou A-game!
Kom geniet die oggend saam met die manne β geen beter kombinasie as gholf, βn braai en goeie geselskap nie! ππ₯
bottom of page