
LEER KEN SY STEM
So. 08 Mrt.
|Wellington
Elke Sondagaand begin LEER KEN SY STEM om 18:00! Kom vroeër vir 'n gratis cappuccino, gesels en familie! Sondae | 18:00 Old Tannery


Time & Location
08 Mrt. 2026 18:00 – 22 Mrt. 2026 20:00
Wellington, Hermon Rd, Wellington, 7655, South Africa
Guests
About the event
“Almal kan God se stem hoor!”
Dit is belangrik vir jou as kind van God om te leer hoe om Sy stem te hoor. Jou eerste bediening is unto God, en die Bybel moedig ons aan om meer as alles te profeteer om ons mede-familie in Christus te bemoedig:
“Jaag die liefde na en beywer julle veral om te profeteer.” (1 Korintiërs 14:1)
Hierdie kursus is ontwerp om jou te help om sensitief te wees vir God se stem en met selfvertroue in gehoorsaamheid op te tree. Ons glo elke gelowige het die vermoë om Sy stem te hoor, en ons wil jou toerus om hierdie aspek van jou verhouding met God ten volle te ontdek en uit te leef.