top of page

HOOPVOL

Sa. 18 Apr.

|

Beweeg Kerk Wellington

Kom ervaar ’n oggend van bemoediging, stigting en bekragtiging saam met Jénene van Rooyen. ✨ Te midde van ’n onseker wêreld, kom ontdek hoe om, soos Abraham, teen hoop op hoop te glo. Bring ’n vriendin en kom kuier saam in die teenwoordigheid van die Here.🌷

HOOPVOL
HOOPVOL

Time & Location

18 Apr. 2026 09:00 – 11:00

Beweeg Kerk Wellington, Old Tannery, Hermon Rd, Wellington, 7664, Suid-Afrika

About the event

Met bediening deur Jénene van Rooyen, mede-hoofpastoor en -stigter van Beweeg Kerk, beloof die oggend om een van stigting, bemoediging en bekragtiging te wees.


In ’n uur waarin die wêreld deurmekaar en onseker is, het jy nodig om anders te lyk en, soos Abraham, teen hoop op hoop te glo (Rom. 4:18).


Registreer vandag nog en kom kuier saam met vriendinne in die teenwoordigheid van die Heilige Gees.


💸 Koste: Gratis

Share this event

BEWEEG KERK
WELLINGTON

Sondae

08:00 en 18:00

Maandag - Donderdag

09:00 - 16:00
 

+27 84 071 1798
info@beweegwellington.co.za
Old Tannery, Hermon Straat
Wellington, 7654

Kontak Ons!

bottom of page