top of page
wat gebeur volgende?
Diens
Januarie en Ferbruarie begin ons 08:00 om die hitte te ontsnap ;)
Kom so bietjie vroeër vir n gratis cappuccino met nuwe vriende en nuwe familie!
Elke Sondagoggend
Aanddienste
Vanaf 2 Februarie
Ons gaan amptelik begin met aanddienste! Elke Sondag 18:00! Ons is opgewonde om nog meer tyd met julle te kan spandeer! Soos altyd is koffie op die huis!
Aanbiddings Aande
23 Februarie
Elke laaste Sondag van elke maand gaan ons 'n aanbiddings aand hê! Kom word vol van die Gees, reg om die week aan te pak!
bottom of page